Follow us on Facebook Re a Lora on Instagram Location Contact Us

Tel: +27 (0) 64 040 4302

News

10 Aug 2017 - 15:27

A short "how to" video on how to apply end caps to prevent horn-loss.

20 Jun 2017 - 09:19

Die koring gaan nou van die kaf in wildboerdery geskei word, sê ʼn bekende wildboer van Vaalwater.

“Wildboerdery is nie vir sissies nie, nie meer nie.” Só sê mnr. Barry York, ’n bekende wildboer van Vaalwater en lid van die Golden Breeders-groep.

Die koring gaan nou van die kaf...

27 Feb 2017 - 16:26

Tequila, ’n Zambiese swartwitpensbul, het ’n uitstekende prys by me. Tina de Jager se jaarlikse veiling gehaal.

’n Swartwitpensbul, Tequila, is vir R6,8 miljoen verkoop op die jaarlikse veiling van me. Tina de Jager, Valley Venture-stoeterye, Vryburg, wat in Wildwinkel se veilingsentrum...

22 Nov 2016 - 12:50

Wildlife Ranching South Africa, gives an insightful perspective on how color variants such as Golden Wildebeest are changing the landscape and benefiting the environment and rural people who depend off the land.

9 Oct 2016 - 08:27

A brilliant documentary on the absolute importance of hunting within the wildlife industry. A must see for anyone who takes wildlife conservation seriously.

 

#sustainablehunting #responsibleutilisation #conservation #wildlifewithavalue #stoppoaching

5 Oct 2016 - 14:29

Verskeie lande in Afrika was die slagoffers van eensydige besluite, soms deur regerings, wat nie net hul jagbedrywe raak nie, maar hul eie ekonomieë. Eensydige besluite deur regerings en instansies raak die wildbedryf nadelig, het mev. Adri Kittshoff-Botha, hoof uitvoerende beampte van...

5 Oct 2016 - 09:21

Namibië het met stappe begin om siektevrye buffels uit Suid-Afrika in te voer, met inagneming van die nodige wetgewing. Namibiese wildboere sal eersdaags met buffels kan boer, het mnr. Phamba Shifeta, minister van die Omgewing en Toerisme, het op die negende internasionale wildboersimposium in...

3 Jun 2016 - 11:25

Die vraag na goeie trofeëdiere gaan wildboerdery vir nog lank staande hou, al lyk dit of pryse verlangsaam, sê mnr. Piet Warren.

Die wildbedryf in Suid-Afrika staan sterk danksy die swakheid van die rand teenoor die Amerikaanse dollar, sê die voorste wildboer mnr. Piet Warren van...

26 May 2016 - 15:49

Hoekom belê wildboere groot geld in wild maar bespaar dan op voer-onkostes?

Sukkel jy om al jou vroulike diere dragtig te kry?

Sukkel jou vroulike diere om hul kalwers/lammers voldoende melk te gee?

By Re a Lora glo ons dat kwaliteit voer, veral gedurende die wintermaande,...

8 Apr 2016 - 12:46

Terwyl ABSA uitlatings maak oor die wildbedryf wat besig is om te draai met die publikasie van Absa Agribesigheid se verslag van 2 April 2015, is die wildboere se ore veel meer gerig in die rigting van Norman Adami wat by die WRSA se konferensie en 10de herdenking sy mening oor die toekoms van...

Pages